PA EN

DOGTER BAL

DIE BAL

Die Pa en Dogter Bal is die breinkind en bediening van Jaco en Elrine Smith van Vredendal. Op uitmunde wyse kry hulle dit reg om, nie net die Pa's en Dogters 'n swierige aand van pret te laat geniet nie, maar ook by mekaar se harte uit te kom.

Hieronder is 'n paar oomblikke uit die laaste Pa en Dogter wat ek en my dogter in Vredendal bygewoon het.

Kontak gerus vir Elrine vir meer inligting oor hierdie besondere geleentheid by 083 633 40 42.

©Riekert Botha | Ontwerp deur blackPEPPERcollective