top of page

Vita Dei op YouTube


Vandag nogal opgewonde. Ons webwerf is geloods, en ons YouTube-kanaal is aan die gang en die eerste videos is op.

Ek kan nie eens BEGIN om vir Leanne Botes van Black Pepper Collective te bedank vir haar toewyding, harde werk en inisiatief met die projek nie! Sy was absoluut onontbeerlik tot ons sukses tot dusver - 'n ware gawe en bediening van die Here. Dankie Leanne - uit ons harte uit! Mag Jesus jou en jou gesin seën in julle dienswerk en bediening.


321 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page