Liewe Familie en Vriende,

Hierdie brief is om diegene te bedank wat oor die jare vir ons ondersteun.
Die feit dat ons kan doen wat ons doen, is te danke aan Jesus se goedertierenheid wat ons deur julle toewyding beleef.

Jesus gee ons ons “marching orders” en Hy voorsien wat nodig is om Sy opdragte te gehoorsaam. Julle is deel van Sy voorsiening.
Baie Dankie!
Mag Jesus vir elke Heilige in Sy koninkryk voorsien.
Mag julle Sy seën beleef in julle dienswerk.
Saam met julle voor Sy troon…
Riekert en Pippa
Comments